• slide1
  • slide2
  • slide3
 

Dankie vir jou gasvryheid

Dankie vir jou gasvryheid, dit was uit die boeke en die diens was puik. Die kos was baie lekker.

Dankie

Rene Bekker

Wednesday, 30 November -0001

“Rustig, netjies en baie goeie diens!”

Die gastehuis is netjies, baie goed toegerus en die diens is uitstekend. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dis beslis waarde vir geld!

Aletta Ellis

Wednesday, 30 November -0001

“Vriendelike, goeie diens.”


Mooi, skoon en netjies. Vriendelike eienaars wat moeite doen om jou verblyf aangenaam te maak. Die ideale plek om rustig te raak na 'n lang pad, of besige dag.

Johan Prinsloo

Wednesday, 30 November -0001

 

nightsbridge  facebook  cards

Cancellation Policy:
3 months before stay date:   80% of deposit is refundable.
1 month before stay date:    60% of deposit is refundable.
2 weeks before stay date:    30% of deposit is refundable.
1 week before stay date:      0% of deposit is refundable.